Feiteblad oor die Reëls vir die Ontslag van die President

Die Nasionale Vergadering oorweeg tans ’n mosie van wantroue in die President. Die Grondwetlike Hof is gevra om ’n geheime stemming af te dwing. In ’n aparte saak is die Grondwetlike Hof gevra om te beslis oor die “vervolging” (impeachment) van die President. Wat hieronder volg, is ’n kort opsomming van wat die Grondwet bied oor hoe die President uit sy amp onthef kan word.
© Dullah Omar Institute | Privacy Policy | Terms & Conditions | DOI Constitution
CMS Website by Juizi